Tiaan se taak

Tiaan se taak
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Waterspaaring!! Dis maklik!
  • Ok, Emily. Tyd om te begin met ons LO-taak. Die onderwerp is waterbesaapring
  • Hoekom is dit belangrik om water te spaar?
  • Die eerste vraag is maklik genoeg: "Hoekom is dit belangrik om water te spaar?"
  • Oh...oh!! Ek weet! Water is een van die belangrikste stowwe op die aarde. Alle plante en diere benodig water om te oorleef en sonder water is die lewe nie moontlik nie. 
  • "Water is een van die...". Het dit!!
  • Gee verskillende kwessies rondom water 
  • Volgende vraag: "Gee verskillende kwessies rondom water".
  • Daar is baie besoedeling in water wat varswaterbronne verminder. Dit veroorsaak ook siektes, soos cholera en malaria. 
  • Dit klink perfek!!
  • Hoe effekteer 'n droogte die ekonomie, omgewing en sosiale einskappe van 'n area?
  • "Hoe effekteer "n droogte die eienskappe van area?"
More Storyboards By tiaanvdmerwe
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art