Questions About Remote Learning? Click Here

Groot 5 episode 13
Updated: 5/8/2020
Groot 5 episode 13
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Text

  • Mev. Conradie vra hulle waarom hulle hier is en vra dat hulle saam met haar moet gaan.
  • Wat dink jy doen hier?
  • Julle vyf sal saam met my nou gaan.
  • Ag nee! Dit is mev. Conradie weer.
  • Episode 13
  • Mev. conradie vra hulle wat doen hulle en hulle dink aan wat om te doen.
  • Wat doen julle ouens?
  • Ek dink ons moet hardloop.
  • Wat moet ons doen?
  • Die kinders hardloop weg van mev. conradie en vra hulp.
  • Goeiemôre, kan jy ons asseblief kom haal
  • Moenie van my weg hardloop nie!
  • Ek is gelukkig dat sy nie kan hardloop nie en sy kan nie vang nie.
Over 13 Million Storyboards Created
Storyboard That Family