Geografie Taak

Geografie Taak
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Die eerste soort fisiese verwering wat ons kry is vries-ontvries-verwering. water word vasgevang in 'n kraak/skeur. wanneer dit vries, sit die water (ys) uit en wanneer dit weer warmer word, smelt die ys. as die proses oor en oor gebeur, word die skeur al hoe groter en groter en die rots verswak.
  • Ons kry ook ander soorte fisiese verwering soos bv. drukverligting wat in die aardkors plaasvind wanneer rots blootgestel word aan die aarde se oppervlakte.  DIE rots was onder baie druk en breek wanneer druk verminder.
  • Nou kom ons by EROSIE...
More Storyboards By venterolivia
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art