My eerste meisie

My eerste meisie
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ja, ek sal graag. Dit klink so lekker!
  • Goeie môre Carmen. Sal jy saam met my kom kuier by Beker en Boontjie?
  • Baie dankie vir die blomme.
  • Ek is so bly jy het gekom. Hier, dus vir jou. 
  • Dit was baie pret, dankie vir n lekker aand.
  • Ja, ons moet dit binnekort weer doen. Sien jou môre by die skool.
  • Hey Tertius, wag vir my!
  • Geen probleem Carmen. Ek wou jou iets vra.
  • Ja, beslis! Dit sal lekker wees ek sien so eit daarna. 
  • Sal jy Vrydag saam met my na die skool dans gaan?
  • Dis my gunsteling liedjie, ek't gewonder wanneer jy gaan vra.
  • Kom dans met my Carmen.
More Storyboards By zachthegreat
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store