Klimaatsverandering

Klimaatsverandering
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Kyk hoe groot is die boom wat ek net 3 jaar terug geplant het!
  • Wow dink hoeveel suurstof dit al vervaardig het!
  • Het julle gehoor van die Sweedse meisie,Greta Thunberg. Sy het elke Vrydag teen klimaatsverandering by die  Sweedse parlement gaan betoog. Sy het aleen begin,  ,maar het nou 71 lande se kinders wat haar ondersteun!
  • As sy dit kan doen, kan ons ook!
  • Ja dis wonderlik en sy is net 15 jaar oud!
  • Klimaatsverandering is nie net 'n mite nie dit bestaan werklik en ons moet dit nou stop!!!
  • Die parlement
  • Daar word voorspel dat daar geen ys in die pole teen 2050 gaan wees nie!
  • Wat het met al die ys gebeur en hoekom is dit so warm?
  • Wat van die arme ysbere?
  • Die gesmelte ys veroorsaak dat die seevlakke elke jaar met 3.2 mm styg.
  • Dit beteken dat daar hoër getye en erger storms gaan voorkom wat erge vloede kan veroorsaak.
  • Het klimaatsverandering 'n invloed op die groei van kos?
  •  Ja,as gevolg van temperatuur wat styg, veroorsaak dit dat daar meer reën is sowel as vloede en droogtes.
More Storyboards By zanne_havenga
Explore Our Articles and Examples

Business Resources

All Business ArticlesBusiness Templates

Film Resources

Film ResourcesVideo Marketing

Illustrated Guides

BusinessEducation
Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TpT Store