Groot Vyf Cartoon 2
Updated: 5/9/2020
Groot Vyf Cartoon 2
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Text

  • Nee dankie, Ek gaan wen en jy het jou geld spandeer op sjokolade vir Bianca
  • Hoor nou iets Marie, Sheldon se hy het n man teen n muur hardloop in a fliek gesien.
  • OOO!
  • Los nou julle, gaan speel handjie-tennis, verloder moet 5 ysies koop!
  • Kyk daar's Johan
  • Ruben het vir Bianca n sjokolade gekoop en nou is hy platsak.
  • Wat het ek gemis?
  • Dude, moenie die projek so ernstig neem. En praat soos jy 13, is nie 70 nie.
  • Wat Gaan aan?
  • Hulle het gese op die radio dat die renoster sindikaat in Kaapstad is.Baie Snaaks.
  • Ons is nie lis vir jou, gaan speel met jou karretjies.
  • Ruben vertel vir marie oor Sheldons's ninja fliek. Marie se hulle moet nie baklei nie.
  • Glei verby ons is besig!
  • EK kan nie wag tot ek kan julle skop soos rugby balle.
  • Marie verduidelik wat het gebeur vir Shenique en Ruben probeer hulle aftrek.
  • Shut up los my familie uit!!!
  • Los hom Sheldon, hy is nie die moeite werd nie.
  • My ma se jou broer is n gangster wat uit die tronk sit, jou riool rot!
  • Johan vertel hulle wat het gebeur op die radio.
  • hahahaha
  • Cheers Riol rot- aaah.
  • Daar val jy oor jou eie voete!!
  • Pieter kom en probeer om hulle kwaad te maak.
  • Pieter beledig Sheldon se familie
  • Sheldon loop weg en hy oor sy voete geval, almal lag.
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family