الصفحة الرئيسية
موارد
التسعير
إنشاء القصة المصورة
تسجيل دخول
سجل كمعلم
سجل كفرد
بحث
DIE GROOT VYF - Episode 2
قم بإنشاء Storyboard
انسخ هذه القصة المصورة
لعب عرض الشرائح
اقرأ لي
إنشاء الخاصة بك!
ينسخ
نص القصة المصورة
Stry julle twee al weer?
Sheldon sê hy het 'n Ninja-fliek gekyk waar 'n ou teen 'n muur ophardloop.
Gaan speel liewer handjietennis! Die verloorder moet vir vyf ysies koop.
Is nie! Dit het so gelyk!
Rueben het nie geld nie, want hy het vir Bianca Nel 'n sjokolade gekoop.
Ek voel sommer hoe kwaai jy bloos Rueben.
Wat het ek gemis?
Wat frons jy so Johan?
Ontspan Johan! Ons hoef net die projek in te handig en dan is dit die einde van die storie.
My pa het gehoor dat die renosterstropery eintlik uit die Kaap bedryf word.
Sheldon en Rueben stry oor 'n fliek.
Is jy 'n klikbek?Nou gaan jy my kry!
O! Hier is die losers!
Ag shame Marie, kan jy nie sien watse losers jou vriende is nie? O ja! Jy kannie sien nie!Ons eie blindemol!
Trek dit terug of ek...
Los ons uit Pieter!
Jou idioot! Vat iemand jou eie size!
Ruben het 'n crush op Bianca Nel.
Jy is 'n rioolrot van die fletse en jou broer is 'n gangster wat in die tronk is!
Los my familie uit!
Kom Sheldon!
Ek gaan vir Mnr. Olwagen sê!
Johan vertel hulle wat sy pa op die radio gehoor het.
Nice Shenique. Goeie tackle daai ene.
Daar val jy oor jou eie voete!
Sy het my getrip!
Pieter beledig vir Marie en knou vir Johan af.
Pieter beledig vir Sheldon.
Shame Sheldon, nou red die meisies jou!Ek kry jou by die rugby-oefening.
Sheldon is tien keer beter en vinniger as jy Pieter!
Shenique pootjie vir Pieter.
"Whatever loser!"
Ek kom vir julle!
تم إنشاء أكثر من
40 مليون
لوحة قصصية
لا توجد تنزيلات ولا بطاقة ائتمان ولا حاجة إلى تسجيل الدخول للمحاولة!