Suche

Episode 9

Kopieren Sie dieses Storyboard
Episode 9

Storyboard-Text

  • My pa se ook dat dit klink nie vir hom reg nie en hy weet nie watter boelie Pieter is nie.
  • Ek kan nie glo pieter is as 'n leier gekies nie.
  • Het Sheldon al iets latweet?
  • Nee hy tel nie sy foon op nie en hy lees nie sy boodskappe nie.
  • Ek het vir sy sussie 'n boodskap gestuur en sy se dat hy homself in sy kamer toe gesluit het en wil nie uit kom nie.
  • Ruben het gevra dat ek hierdie sjokolade#160; vir jou gee.
  • Ek worrie nie nou oor dit nie, ek bekommer oor die boodskap wat ek gestraand gekry het.
  • Ek weet nie wat om te doen nie, want ek het hom nog nie geantwoord nie
  • Marie wat moet ek doen?
  • Ruben is as leier gekies en hulle kan dit nie glo nie
  • Maar jy is nie meer 'n leier nie?
  • Die hoof het gese dat ek moet na die kamp toe gan
  • Ek is terug vir die leiers kamp.
  • Sheldon is nie meer leier nie so hy sluit homself in sy kamer toe.
  • Ja Jufrou.
  • Kom almal staan nader die bus is hierso!
  • Ruben wag nog vir 'n antwoort van shenique so hy het 'n sjokolade duur johan vir haar gestuur.
  • Kom nou klim in die bus almal!
  • Ons kan nie enige tyd mors nie.
  • Juf maar Marie is nog in die badkamer.
  • sheldon gan op die leiers kamp gan maar hy is ie eers een nie.
  • Die bus is hier en almal moet op klim.
  • Juf Conradie los vir Marie in die badkamer en ry weg.
Mehr als 40 Millionen Storyboards erstellt
Keine Downloads, Keine Kreditkarte und Kein Login zum Ausprobieren Erforderlich!
Storyboard That Familie