Página Principal
Recursos
Precios
Crear un Guión Gráfico
Acceder
Regístrate como profesor
Regístrate como persona física
Buscar
Unknown Story
Crear un Guión Gráfico
Copie este guión gráfico
JUEGO DE DIAPOSITIVAS
LEERME
¡Crea tu propio!
Copiar
Texto del Guión Gráfico
Sjoe! Maar die stadion is groot
Ons het die vuvuzela teruggebringen wil die beloning he.
Nee, wat! Hierdie stuk gemors kan jy maar hou. Ons soek die Koper vuvuzela wat n' aandenking van die 2010 Suid Afrikaanse Wereldsokkertoernooi is
Agge nee, nou is daar nie n' beloning nie!
Jippie ja! Jippie Ja! Ek kan nou die vuvuzela hou.
Net toe hulle op pad is om huis toe te gaan, sien hulle die Wereld e beste sokkerspan
Xolisile dink beslis nie dat haar geel vuvuzela n' stuk gemors is nie.
Net toe hulle op pad is om huis toe te gaan, sien hulle die Wereld e beste sokkerspan om die hoek kom. Xolisile kan haar oe nie glo nie.
Hallo. Teken asseblief julle name op die vuvuzela.
Goeiemiddag! reg ons maak so
Ek dink op die ou eiende n' halwe eier is beter as niks
Ayoba! Ayobaness! Nou is dit regtig n' wonder-vuvuzela.
Slimlag almal mooi sodat ek n' foto van julle kan neem.
Ontmoet die karakers van hierdie storie. Hulle is Xolisile, Justcie, Vusi en Florence. Hierdie storie leer ons dat goeie dinge kom na die wat wag.
Más de
40 millones
de guiones gráficos creados
¡Sin Descargas, sin Tarjeta de Crédito y sin Necesidad de Iniciar Sesión Para Probar!