LO taak

צור לוח סיפור
העתק את לוח התכנון הזה
LO taak
Storyboard That

צור Storyboard משלך

נסה את זה בחינם!

צור Storyboard משלך

נסה את זה בחינם!

טקסט Storyboard

  • Wat doen jy alleen hier buite. Daar is wilde diere dis gevaarlik.
  • Nee dit is nie. Met al die diere wat uitsterf is die enigste gevaarlike ding hier n mossie.
  • Is dit nou waaroor jy kom huil hier buite?
  • Kyk daar! Net n mossie. Se my gou, sien jy enige ander diere hier buite
  • Nee ek verstaan. Wat kan ons doen om dit te stop?
  • Lyk my jy is net soos die res van hulle. Julle gee net nie om nie.
  • Die arme renosters. Ons moet dalk geld insamel sodat mense kan help met hierdie probleem
  • Wel een van die bedreigde spesies hier by ons is die renoster. Elke jaar word baie van hule dood gemaak vir hulle horings. Hulle kan gered word as ons die stroopers kan vang.
  • Nog n groot probleem is die visse wat dood gaan asgevolg an rommel. Mense dink hulle een papiertjie maak nie n verskil nie. Maar saam kan ons die visse red.
  • Ons kan dalk iets soos n advertensie bord opsit by strande sodat mense kan sien wat hulle aan die seediere doen.
  • Daar is ook baie spesies van voels wat uitgewis word. Soos byvoorbeeld die pikkewyne. Baie van hulle gaan dood asgevolg van ongelukke soos olie skepe wat lek en veroorsak dat hulle vassit.
  • Ons kan mense kry om die pikkewyne te kry na die oneglukke en hulle te versorg totdat hulle kan terug gaan.
נוצרו מעל 30 מיליון לוחות סיפור