Otsing
  • Otsing
  • Minu Süžeeskeemid

Freewriting langnaweek potgooi

Loo Süžeeskeemi
Kopeerige see süžeeskeemid
Freewriting langnaweek potgooi
Storyboard That

Looge oma süžeeskeemid

Proovige seda tasuta!

Looge oma süžeeskeemid

Proovige seda tasuta!

Süžeeskeem Kirjeldus

Ek het die beste lank naweek in die wereld. My familie en may vlieg na Inyati, in die Sabi Sands end it was wonderlik. Ek sein n Kameelperd, leeu, leopard, seekoi, renoster, jagleoperd en meer. Dit was n baie onspan e nek het baie pret. Ek het ook Krugerpark toe gegaan en ons het nie diere gesien nie. Toe ek by die huis kom, het ek speletjies met my vriend gespeel. In die week het ek goeie punte behaal en ek dink ek het goed gevaar in my Engelse opstel. Ek het ook hard geleer vir afrikaans, so ek hoop dat ek 'n goeie punt behaal het. Ek het 'n baie kort week, so dit is baie goed. Ek het volgende naweek ook 'n roeikompetisie, so ek het geoefen.
Loodud üle 30 miljoni süžeeskeemi