Pagina
Risorse
Prezzi
Creare uno Storyboard
Accedere
Registrati come insegnante
Registrati come individuo
Ricerca
Unknown Story
Crea uno Storyboard
Copia questo Storyboard
RIPRODURRE LA PRESENTAZIONE
LEGGIMI
Crea il tuo!
Copia
Testo Storyboard
Okei? So, wat is jou idee?
Wel! Ek het die prente gedink om te verf.
Is jy mal!?! Ons kan nie dat idee nie. Die projek wil aaklig en deermerkaar gelyk.
Nee, nee, nee. Ons kan nie dat idee gedoen nie. Ons moet nie dit idee gedoen nie. Ek wil misluk dit projek!
Is dat regtig jou idee?
Nee, jy moet nie sê dat nie! Dit wil goed en netjies wees.
ja.
Ek hou nie van jy idee nie. Jy moet met ek oor gepraat. Ek dink die prente is beter gedruk. Die prente wil om perfek te wees.
Maar, ek dink dat as ons prente is 'n beter idee geverf. As ons druk die prente dit wil nie mooi wees nie.
Jy moet van ek geluister. Hoe wil jy die prente verf? Wil jy van jou ouers aangesien?
Nee! Ek weet hoe om te verf. My ma is 'n kunstenaar. Ek verf partykeer met haar.
Jy is so spaarsperelig! Ek het nie met jy gewerk nie. Mevrou Smit!
Ja, Alice. Jy het van ek geroep. Wat is die probleem?
Okei, bly kalm. Jy kan jou maat verander. Jy kan met Jess gewerk, want hy het laat gekom.
Ja, Mevrou. Ek kan nie met Kat gewerk nie. Hy is ook baasspelerig. Ek hou nie van met haar gewerk. Ek wil met 'n nuwe maat werk.
Nee! Moenie van Mevrou Smit geroep.
Jess, kom hier asseblief!
Dat is reg. Kan jy met Alice werk? Sy wil haar maat verander.
Ja, ek kan met Alice gewerk. Dat is nie 'n probleem nie.
Môre Mevrou. Jy het vir my geroep?
Regtig! Baie, baie dankie Jess. Jy is 'n lewensredder.
Oltre
40 milioni
di storyboard creati
Nessun Download, Nessuna Carta di Credito e Nessun Accesso Necessario per Provare!