Ricerca

Episode 4

Copia questo Storyboard
Episode 4

Testo Storyboard

  • Loss my net uit!
  • Flip it, flip it, FLIP IT!
  • Hoekom gooi jy jou foon op die gront neer?! Chilax bra!
  • Ek moet weg hardloop!
  • Ek wiet nie, hy het net iets op sy nuwe foon gesien en dit op die grond gegooi. In elk geval ek moets iets gaan eet.
  • Wat gebeaur met sheldon
  • Hi Marie, eks baie op my senuwees oor vandag se saal waar die skool die skoolleiers sal aankondig.Ek dink jy, Sheldon en Johan sal inkom maar nie ek en Reuben.
  • Is ek laat! Ek will nie laat wees nie vir vandag se saal.
  • Sheldon smash sy foon op die grond want hy het iets op sy foon gesien.
  • Jy en jou vriende is die enige mense wie wil nie prefekte will wees nie, en ons het ambisies.
  • Jy is die enige 'losers' wie prefekte wil wees.
  • Reuben sê vir Shanique vat gebeur, en Reuben is honger.
  • Ek kan nie dit glo nie.
  • Die leiers is; Sheldon, Devon, Reuben, Johan en Jan: Stella, Alba, Elsa, Shanique en Maria. Wel gedaan!
  • Shanique praat met Marie oor die dag's saal en Johan praat oor hou hy nie laat wil wees nie.
  • Nuwe prefekte kom na die voorhoeg.
  • Tree normal op, staan by my en moenie na my kyk nie. Ek weet jy weet van my plan. Moenie niemand vertel nie of ek sal jou of jou maaitjie's seer maak.
  • Shanique praat met Pieter toevuil Pieter hulle 'losers' noem.
  • Meneer Olwagen sê wie die leiers is!
  • Juffrou Konradie praat met Marie...
Oltre 40 milioni di storyboard creati
Nessun Download, Nessuna Carta di Credito e Nessun Accesso Necessario per Provare!
Storyboard That Family