Graad sewes! Luister mooi! Julle moet 'n projek oor renosterbewaring doen.
Kan mens dan lelik luister Juffrou Conradie?
Pieter! Vir jou spraaksamigheid kan jy Vrydagmiddag detensie sit!
Hoekom krimp ons renosterbevolking so vinnig?
Renosters word gestroop vir hulle horings Juffrou.
Jy's so 'n nerd Johan! Iemand moet jou stroop loser!
Wie whatsapp jy so Sheldon! Ek mag dalk blind wees, maar ek is nie doof nie.
Ons moet fokus ouens. Daar's nie baie tyd nie en ons het 'n verantwoordelikheid...
Ja Johan. Pieter sal jou weer boelie!
Stop nou Johan! Jy klink of jy 'n woordeboek ingesluk het!
Marie! Dit freak my uit dat jy altyd weet wat ek doen.
Juffrou Conradie vertel haar graad sewe klas van hul projek.
Ek wil liewer help teken, want ek wil nie dooie renosters sien nie.
Johan, wat gaan ons doen?
Ons moet oplossings vir die probleem vind. Marie kan my help met my idees. Shenique, jy teken mooi en kan dit illustreer. Sheldon en Rueben kan foto's kry op die internet.
Pieter beledig vir Johan en dreig hom.
Sheldon, sal jy die foto's kan kry? Dis baie grafies.
Jy het so 'n groot crush op Rueben, Shenique!
Dalk 'n klein bietjie, Marie.
Die maats vorm hulle groep.
Wat het jy ons genoem?
Ag hoe cute! Hier sit die vyf en handjies vashou! En julle naam, 'Vyf' is so laf. Julle drufusse!
Die groep begin hul projek beplan.
Die groep gesels.
Ja, ek sal. In my neighbourhood sien ek baie erger dinge.
Pieter konfronteer die vyf.
Gaan weg Pieter! Jy het niks hier verloor nie.
Oltre 40 milioni di storyboard creati
Nessun Download, Nessuna Carta di Credito e Nessun Accesso Necessario per Provare!