Ricerca

Unknown Story

Copia questo Storyboard
Unknown Story

Testo Storyboard

  • Hi SakkieEk voel sommer oorweldig deur al die beroepskeuses wat ons nou al op 15 jaar moet maak. Ek weet nie watter werk ek eendag wil doen nie.
  • Hi JohnnyHoekom is jy so omgekrap?
  • Dit voel asof sosiale media my agtervolg met artikels oor beroepskeuse en sulke vraelyste. By die skool is dit 'n HOT TOPIC.As nog een persoon vir my vra wat wil ek word eendag, gaan ek dit verloor!
  • Partymaal haat ek ook Sosiale Media omdat dit nie die antwoorde gee wat ek dadelik nodig het nie! Maar dis OKAY! Ons kan nog met mekaar gesels.Lus vir 'n koeldrank byJade Cafe?
  • My ouers het hulle eie mening oor beroepe. As ek met ons vriende gesels, noem hulle beroepe op waarvan ek hou. My kop voel of daar honderde televisies aan is. Ek weet nie waar om te kyk nie.
  • Net vir die rekord, ek voel ook so!
  • JADE CAFE
  • Kari payment HERE
  • Dude!Hoe is jy dan so rustig daaroor?
  • My ouers het my gehelp om met 'n proses te begin om uit te vind waarvan ek hou en wat ek goed is in. Dit het gehelp om die beste besluite te neem.
  • JADE CAFE
  • Kari payment HERE
  • Sal jy my asseblief vertel hoe dit werk?
  • Natuurlik! Kom ons gaan kry ons goed vir die kamp.
  • JADE CAFE
  • Kari payment HERE
  • Ek moes eers 'n lys van al my stokperdjies en belangstellings gemaak.Dit is belangrik om te bepaal waarvan jy hou, want jy gaan dit vir die grootste deel van jou werkdag doen.
Oltre 40 milioni di storyboard creati
Nessun Download, Nessuna Carta di Credito e Nessun Accesso Necessario per Provare!
Storyboard That Family