My toekoms, vandag

My toekoms, vandag

Snemalna Knjiga Besedilo

  • Het jy geweet 'n veearts is ook op die lys van mees lonende studierigtings in SA.? Hoekom wil jy 'n veearts word?
  • Want ek hou van diere en will n verskil maak in mense se lewens
  • Watter vakke gaan jy kies om dit te doen?
  • Klink of jy goed daaroor gedink het. Wat het jy nodig om te studeer vir veearts?
  • Engels, Wiskunde en wetenskap met gemiddeld van 65%. Ek het 36 of meer TPT-punte nodig vir die BSc-graad.
  • Dit klink na baie harde werk.
  • Ja maar as ek n veearts wil word moet ek maar hard werk vir die 6 jaar van studeer waarvan die laaste jaar n praktiese jaar is.
  • Ek het 32 TPT-punte nodig vir my BCom graad maar dit gee my verskeie opsies in die rekenaar-bedryf.
  • Daai klink vir soos net so baie werk
  • Ja, ek voel dieselfde - ek sal dit eerder nou besef dat ek moet harder werk as later in my lewe
  • Ek gee nie om om hard te werk nie. 'n BSc-graad sal my verskeie opsies gee op universiteit sou ek wou spesialiseer.
  • Altwee van julle se toekomste klink soos baie harde werk en ek will rerig nie so hard werk nie
  • Nie almal het nodig om wiskunde te vat en universiteit toe te gaan nie. Ons sal nogsteeds vriende wees.
  • Ek sal julle outfits ontwerp - dit sal vir my genoeg wees om 'n werk te hê waar ek kreatief kan wees, myself en my vriende kan gelukkig maak en vir myself kan sorg.