Het jy geweet:1.70% van die aarde se oppervlakte is bedek met water.2.Slegs 3% van die water is bruikbaar vir mense waarvan 2% gevries is.3.30% van die aarde se vars water is ondergrond.4.Naas suurstof is water die mens se belangrikste hulpbron.
Feite oor water in suid Afriika 88% van SA se bevolking het toegang tot skoon water 12-14 miljoen Suid-Afrikaners het nie toegang tot skoon water nie SA se gemiddelde reenval is 500mm per jaar.
Vuil water kan lewensgevaarlik wees:Vuil water veroorsaak siektes soos diarree,Guinee,wurmsiekte en tifus.Mense met diarree kan ongeveer 20l water per dag verloor.Diarree veroorsaak 2195 kindersterftes per dag.watersiektes veroorsaak ongeveer 3.4miljoen sterftes per jaar.
Waterbesoedeling:1.waterbesoedeling is n reuse probleem in SA Hoofsake:industrele afval,Riool en papier en plastiek wat in reviere of damme beland.
Nou hoe kan ons water besoedeling stop?
Dis maklik:Moenie was middels in die wasbak afspoel nie, Moenie vuil klere in riviere was met seep nie.
Ustvarjenih več kot 40 milijonov zgodboknjig
Brez Prenosov, Brez Kreditne Kartice in Brez Prijave!