Iskanje

Unknown Story

Kopirajte to snemalno knjigo
Unknown Story

Snemalna Knjiga Besedilo

  • Flip it. Flip it!
  • Wat is fout, Sheldon? Hoekom het jy jou foon opdie grond gegooi? Dis nou stukkend!
  • Moenie eers begin nie - los my uit.
  • Ok. Ok. Net ontspan.
  • Ek weet nie wat gebeur het nie. Sheldon het 'n boodskap gelees en toe net sy foon op diegrond gegooi en dit gebreek.
  • Ek dink ek weet hoekom. Ek het Peter met 'n meisie hoor praat. Ek is nie seker wie sy wasnie, maar ek het gesien hoe hy haar iets gee. Ek dink dit was 'n sjokolade.
  • Hy was so geheg aan daardie foon. Sy ma sal baie kwaad vir hom wees.
  • Sheldon breek sy foon en Reuben vra hom hoekom.
  • Waarvan praat julle vyf? Ek wed julle wil almal prefekte wees.
  • Ag gaan duik maar in 'n toilet. Ons hetambisies. Jy en jou vriende is net verloorders.
  • Sheldon is verdedigend.
  • Ek gaan nou die prefekte aankondig. Komasseblief op wanneer ek jou naam roep. Sheldon, Reuben, Johan, Marie en Shanique.
  • O wow! Baie geluk almal.
  • Shanique en Marie nader. Marie dink sy weet hoekom Sheldon sy foon, waaraan hy so geheg is, gebreek het.
  • Ja mevrou. Ek sal niks sê nie.
  • Ek weet datjy gister na my in die badkamer geluister het. Jy moet beter nie 'n woord vir iemand sê as jy jou volgende verjaarsdag wil sien nie.
  • Pieter stel hulle teë en spot met hul pogings om prefekte te word.
  • Die Groot Vyf word as prefekte gekies.
  • Mev Conradie dreig Marie en waarsku haar om haar geheim te hou.
Ustvarjenih več kot 30 milijonov snemalnih knjig
Brez Prenosov, Brez Kreditne Kartice in Brez Prijave!
Storyboard That Družina