Questions About Remote Learning? Click Here

Unknown Story
Updated: 5/8/2020
Unknown Story
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Text

  • Waar is Sheldon?
  • Ek het sy sussie geboodskap en sy se dat hy het homself in sy kamer toe gesluit en hy wil nie praat nie.
  • Ooh, voor ek vergeet Reuben het gese dat ek moet jou die sjokolade gee
  • Hy se dat jy het nie vir hom geantword nie
  • Hoekom?
  • Ja as jy wil.
  • Wat dink jy Marie, moet ek uit gaan met hom
  • Marie moet haar self sorg dat sy op die bus kom. Klim op die bus!
  • Almal, gee my julle selfone en kilm op die bus ons het nie baie tyd nie
  • Juf Conradie Marie is nie op die bus nie.
  • Hulle praat oor Sheldon, want hulle het nie vir hom gesien nie.
  • Reuben het vir Johan n sjokolade gegee. Johan moet dit vir Chanique gee.
  • Juf. Conradie vat al hulle selfone vir die volgende twee dae en Marie is in die badkamer.
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family