Unknown Story

Unknown Story
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • waarvan praat hulle?
  • 1
  • Het jy in die koerant gesien oor die water probleem onlangs?
  • 2
  • Ek het onlangs by n' familiebyeenkoms gehoor dat die grootmense oor die probleem van waterskaarste praat. Hulle sê dat die damme voller is weens goeie winterreën maar dit beteken nie dat die droogte verby is nie.
  • Ja, my ma sê dat almal, die regering en die publiek moet steeds voortgaan om water te bespaar, maar hoe kan ons water bespaar? 
  • 3
  • Kom ons gaan kyk in en om die huis hoe ons water kan bespaar.
More Storyboards By ankev1sser
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store