Afrikaans comic strip

Create a Storyboard
Copy this Storyboard
Afrikaans comic strip
Storyboard That

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Storyboard Description

Spotvoel verbeel hom hy is 'n pou

Storyboard Text

  • Spotvoel wou nog altyd 'n pou wees en aangesien die poue geveder het, het hy dit as 'n kans gesien om te bewys dat hy 'n pou kan wees.
  • Ja! Die poue veer en nou kan ek hul vere gebruik om te bewys dat spotvoels vervelig is en ek 'n pou kan wees. BESTE DAG OOIT!!!
  • Hy plak die vere op sy eie bleek vere en elke keer as hy meer vere byvoeg, lyk dit of sy jas groter en mooier is.
  • Nou is ek 'n regte pou in die koning se paleistuin.
  • Die poue het agterkom dat spotvoel vreemd lyk,en daarom vra hulle hom vrae. En met al die stoot en stamp van spotvoel se vere begin hulle een vir een afval en hulle sien dat hy 'n 'indringer'is. Hulle het hom allerhande name genoem, dan het hullehom gebyt.
  • En waar is jou poukroon soos ons?
  • HAAI! Waar kom jy vandaan
  • Hoekom is jou nek so kort?
  • Skelm, dief, bedrieer!!!
  • Die poue het hom so vasgebyt dat sy eie vere op die roosbeddings en fonteine gelaat is. Later, in die skemer, flou hy oor die paleismuur na die nes in die groot boom.
  • Sy ma het salf aan sy wonde gesmeer en hom bed toe gestuur sonder om te eet, maar sy weet dat hy sy les geleer het.
  • Jy is vir my die mooiste spotvoel onder die son. Jy het glad nie pouvere of 'n poukroon nodig nie.
  • Spotvoel het geleer om te waardeer wie hy is en begin tyd saam met sy broers deurbring deur veld toe te gaan om wurms te vang en lammers te terg.
  • Ek dink dat iemand reeds hul les geleer het. 
  • Ma, ek gaan saam met my broers wurms vang en lammers terg.
Over 30 Million Storyboards Created