Unknown Story

Unknown Story
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Wat is fout Houtie?
  • Die houtkapper kom om my af te kap
  • Ons sal ‘n plan maak, ons belowe
  • NEE! hy kan nie
  • Julle sal nou almal moet help, dan val ons die houtkapper aan!
  • Kyk hier kom die houtkapper.
  • As daar nie bome is nie, word dit baie warmer, dit reën minder en die wêreld se woestyne raak groter. Ons noem dit klimaatsverandering.
  • Kom ons gaan wys jou
  • Jy is besig om die natuur te ontbos, wat baie nadelig vir die wêreld is.
  • Wat is ontbossing en hoekom is dit nadelig vir mense en diere ?
  • Eina, hoekom val julle my aan?
More Storyboards By qwerty12
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store