Search

My vakansie

Copy this Storyboard
My vakansie
Storyboard That

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Storyboard Text

  • Ongelukkig, Pieter is nie gekies as 'n leier nie, want niemand wou vir 'n boelie stem nie, en sy het sy pa gevra of sy kan Mnr. Olwagen Sheldon skop uit die leier se posisie. Dis nie fair nie.
  • Kan ons nie met iemand gaan praat nie, miskien Mnr. Pelser. Ek bedoel dit kan mos nie soog gebeur nie.
  • Almal is bang vir Pieter en almal gaan sukkel as hy ‘n leier is. Sheldon is die enigste een wat nie bang is vir Pieter nie.
  • Ditmaak nou net mooi nikse nie. Hoekom sal iemand wat renoster dood maak en hullehorings gekoop hulle oppas?
  • Ja,ek is met Shanique op hierdie een julle.
  • Julle,dink daaroor Die renoster stropers is nie die een wat die groot geld maak nie. Hulledoen net die vuil werk, wanner iemand die groot geld maak. Hulle maak minbetaal. So, as jy die stropers betaal meer om die renosters te help, dan sal hulle werk virdie person wat hulle meer gaan betaal!
  • As jy weet wat goed is vir jou, bly more by die huis. Jou lang neus sal jou in die moeilikheid kry. Bly stil, of renostersis nie enigstes wat afgemaai gaan word nie.
  • Onbekende Nommer
Over 30 Million Storyboards Created
No Downloads, No Credit Card, and No Login Needed to Try!
Storyboard That Family