Baie dankie oom Eugene dit help my regtig baie. Voor die tyd het ek nie 'n idee gehad van my vakkeuses nie en was baie bekommerd oor my loopbaan. Dit is nou baie duidelikker en ek is weer opgewonde.
Baie dankie Eugene.
Ag Jessica ek is bly ek kon help. Laat weet my as julle nog iets nodig het.
Jy gaan Afrikaans, Engels, Wiskunde, Fisiese Wetenskap en Lewenswetenskap as jou vakkeuses moet kies in graad 10. Na skool gaan jy by 'n Universiteit vier jaar van voorgraadse skool, vier jaar van mediese skool, en 'n verdere drie tot sewe jaar van internskap en gespesialiseerde koshuisopleiding moet studeer. Dit gaan vir jou jou graad in in Geneeskunde, Baccalaureus in Chirurgie kry en graad in medisyne kry. Nadat jy die bogenoemde het kan jy 'n privaat praktyk open om pasiente te kan sien. Jy gaan werk met pasiente met depressie en angstigheid. Dit is wonderlik om mense te kan help en te kan sien hoe jy hulle lewens verbeter.
Ek het vandag die beste dag gehad. Ek weet wat my vakkeuses is om 'n psigiater te word. Ek gaan vir 11 jaar in totaal moet studeer, maar ek is reg daarvoor.
Die negatiewe invloed van vriende moenie 'n inlvoed op jou he wanneer jy klaar jou besluit oor jou keuses gemaak het nie.
Is jy laf! Ek sal nie dit aan myself doen nie. Ek dink jy moet dit heroorweeg om dalk iets anders te gaan studeer. Daar is beter werke daar buite vir mense wat net 2 jaar studeer. Ek gaan nie my lewe van jonk wees so weggooi nie.