Hoekom laat ons Marie agter, Sheldon, jy moet iets doen!
Sheldon, hoekom is jy op die bus?
Dit is Marie se eie skuld!
Mister Olwagon het 'n fout gemaak om die stemme op te tel, so Peter behoort leier te wees, maar Johan se pa het by die skool gekla
Die vyf is in die bus na Obejane maar hulle merk dat Marie nie daar is nie. Shenique vermoed “vuilspel”.
Sy sal seker haar ouers bel en ons by die kamp ontmoet
Jy is dom, niemand luister na kinders nie, veral dooies!
Shenique is reg! Marie is deur twee stropers in die badkamer toegesluit, hoewel sy gelukkig haar selfoon by haar het.
Help! Help! Ek is in die badkamer toegesluit, Die bus is vertrek!
Ons ontmoet me Conradie vanaand. Sy het 'n groep renosters gekies wie se toesighouers min is. Dit is omdat hulle besig sal wees om die leiers te vermaak. Sy sal vir ons die gps-koördinate gee en dan skiet ons die renosters.
Die stropers stap weg nadat hulle arme Marie in die badkamer toegesluit het. Hulle bespreek hulle planne terwyl Marie hoor.
Ek dink dat dit was dom om 'n blinde laerskool kind in 'n badkamer toegesluit, ons kon tronk toe gaan!