Home Page
Resources
Pricing
Create a Storyboard
Log In
Register as a teacher
Register as an individual
Search
Episode 9
Create a Storyboard
Copy this Storyboard
PLAY SLIDESHOW
READ TO ME
CREATE A STORYBOARD!
Copy
Storyboard Text
My pa se ook dat dit klink nie vir hom reg nie en hy weet nie watter boelie Pieter is nie.
Ek kan nie glo pieter is as 'n leier gekies nie.
Het Sheldon al iets latweet?
Nee hy tel nie sy foon op nie en hy lees nie sy boodskappe nie.
Ek het vir sy sussie 'n boodskap gestuur en sy se dat hy homself in sy kamer toe gesluit het en wil nie uit kom nie.
Ruben het gevra dat ek hierdie sjokolade#160; vir jou gee.
Ek worrie nie nou oor dit nie, ek bekommer oor die boodskap wat ek gestraand gekry het.
Ek weet nie wat om te doen nie, want ek het hom nog nie geantwoord nie
Marie wat moet ek doen?
Ruben is as leier gekies en hulle kan dit nie glo nie
Maar jy is nie meer 'n leier nie?
Die hoof het gese dat ek moet na die kamp toe gan
Ek is terug vir die leiers kamp.
Sheldon is nie meer leier nie so hy sluit homself in sy kamer toe.
Ja Jufrou.
Kom almal staan nader die bus is hierso!
Ruben wag nog vir 'n antwoort van shenique so hy het 'n sjokolade duur johan vir haar gestuur.
Kom nou klim in die bus almal!
Ons kan nie enige tyd mors nie.
Juf maar Marie is nog in die badkamer.
sheldon gan op die leiers kamp gan maar hy is ie eers een nie.
Die bus is hier en almal moet op klim.
Juf Conradie los vir Marie in die badkamer en ry weg.
Over
40 Million
Storyboards Created
No Downloads, No Credit Card, and No Login Needed to Try!