Search
  • Search
  • My Storyboards

Podcast 5-6

Create a Storyboard
Copy this Storyboard
Podcast 5-6
Storyboard That

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Storyboard Text

  • Die Plan
  • Nee seuns! Dit is wreed en stout, ons is nie boelies nie!
  • En ons kan stinkende eiers na hom toe gooi van die balkon!Ja, dit sal pret wees.
  • Shanique, jy lyk goed!
  • Ons moet wraak neem teen Pieter! Ons kan lym op die bank plak en wanneer hulle sit; sal hulle vasgeplak word. Dit sal baie snaaks wees!
  • Ja.. ma...
  • Sheldon op sy foon
  • Die plan sal werk; tensy sy wegry dan kan ons haar nie volg nie. Ons moet hoop sy ontmoet die stropers op kampus of naby kampus.
  • Iemand moet wag tot na skool; volg dan Mev Conradie en vind uit waarheen sy gaan.
  • My ma is baie ontsteld, want my broer is nie nou op 'n goeie plek nie.
  • Sheldon, jy het altyd jou neus in jou foon!Hoekom is jy so treurig?
  • Johan se pa
  • Pa, is die kos gereed?
  • Ja Johann, so julle moet kom, want ek het hamburgers gemaak en dit gaan koud word. Ek het ook 'n e-pos van Mnr. Pelser gekry. Hy het gesê Mev. Conradie neem die leierskapkamp oor.
  • Al die leiers gaan na Obajana Lodge kamp. Dit is 'n renoster heiligdom.
  • Hulle is in Johan se huis; Die suens wil Pieter boelie
  • Laat vir klas
  • Ek was nie baie laat nie, net 'n paar sekondes. Dit is so onregverdig!
  • Shanique, jy is weer laat! Ek het gesê as dit weer gebeur, is jy op dun ys, dun ys!
  • Sheldon het probleme met sy familieSheldon is so baie op sy foon met sy broer – hy is “in die verkeerde plek”.Hulle wil Jf. Conradie agtervolg
  • Dentensie
  • Wees stil kinders! Shanique, jy leer nooit nie. Nou is dit tyd vir dentensie vir jou, jong dame.
  • Hulle gaan wildsplaas (op kamp of iets) wat renosters het saam met Jeffrou Conradie. Dit is waar Jf. Conradie haar plan by gaan sit.
  • Gooi die boek
  • Is dit waar Ruben? Hoekom het jy die boek na Pieter gegooi?
  • Mevrou, Ruben het hierdie boek teen my kop gegooi!
  • Hulle is by die skool – die klokkie lui – hulle is in die klas; Shanique is die heeltyd laat.
  • Mev Conradie is regtig 'n heks.
  • **RING** **RING** **RING**
  • Jf. Conradie gee Shanique detensie.As Shanique detensie kry kan sy Jf. Conradie agtervolg en afluister – “Johan se plan” – dit gaan nie snaaks lyk as sy Conradie agtervolg
  • Maar dit is nie vir Shanique veilig om op haar eie met Mev. Conradie te wees nie.
  • Miskien werk die plan beter as jy haar na dentensie volg, want niemand sal by die skool wees nie.
  • Ek kan daardie klein probleem oplos. Wag net!
  • Rueben het vir Pieter ‘n boek gegooi omdat hy wil saam met Shanique sit – hy gaan haar uitvra – hy het ook vir pieter in dtensie gekry.
  • Dan kan jy saam met jou vriend in dentensie gaan sit!
  • Ja mevrou, maar daar was 'n groot brommervlieg op sy kop.
Over 30 Million Storyboards Created