Rekeningkunde leer 'n mens van die geld aspek van die besigheid en die vloei van die geld deur die besigheid. Jy leer hoe om die bedrae te boekstaaf en hanteer. Beroepsmoontlikhede sluit in 'n Ouditeur en 'n Geoktrooieerde Rekenmeester.
100 75 175
Wow! So jy werk met al die joernale en verskillende hulpboeke en transaksies!
Die volgende vak is Besigheidstudie. Besigheidstudie is 'n vak waarin jy gaan leer van 'n besigheid en sy afdeling en hoe om dit te bestuur. Dit is 'n kombinasie van alle aspekte van 'n besigheid. Besigheid Ontleder en Verkope en Bemarking Bestuurder is voorbeelde van beroepsmoontlikhede met Besigheidstudies.
Kapitaal Entrepreneurskap Natuurlike Hulpbronne
Produksie Faktore
Arbeid
Dis baie interessant, Wow! Jy kan meer leer hoe 'n besigheid werk en hoe om dit te bestuur.
Rekenaar Toepassings Tegnologie, of RTT, is 'n vak waar die leerder geleer word van die verskillende komponente van 'n rekenaar en hoe om dit te gebruik. Hulle word ook geleer hoe om verskillende Rekenaar-Toepassings te gebruik. Beroepsmoontlikhede vir RTT is Grafiese Ontwerper, Media en Advertensie Werk en Sagteware Ontwerper.
Sjoe! Ek wil kan leer hoe om met die verskillende Rekenaar-Toepassings te werk!
Geskiedenis is 'n baie opvoedkundige vak in die opsig dat dit vir jou baie leer oor die geskiedenis van ons land asook die wêreld. Dit leer ook leerders van die wyer persepsie van ons geskiedenis op 'n algehele vlak. Jy kan beroepe soos Museum Bestuurder of Historiese dosent doen.
WW1 = 1914-1918
WW2 = 1939-1945
Anglo-Boereoorlog = 1899-1902
Dis verskriklik interessant! Jy kan meer oor ons land en ander lande se geskiedenis leer en jy kan leer hoe die lande ontwikkel het!
Hierdie vak is Aardrykskunde. Aardrykskunde is die studie van plekke en die verhouding tussen mense en hulle omgewings. Daar word gekyk na die aarde se fisiese eienskappe asook al die verskillende verspreide mense en hul kulture. Party beroepe in Aardrykskunde sluit in, Kartograaf of Geomorfoloog.
Tipe Klippe: Stalagmite Stalagtite
Hoogte Bo-Seevlak Relief Seespieel
Wow! So jy kan leer oor die ontwikkeling van die mense en bevolkings en die aarde en erosie en leer van verskillende klippe.
Die laaste vak is Ontwerp. Ontwerp is 'n kreatiewe denke vak waar jy meer leer van die teorie van Ontwerp, maar ook praktiese ontwerpopdragte doen. Ontwerp is 'n baie kreatiewe manier vir leerders om hulself uit te beeld. Daar is verskeie beroepe hieraan gekoppel, soos 'n Klere Ontwerper of 'n Kuns Direkteur.
Jinne! Dit is is 'n baie kreatiewe vak en jou kan baie kreatief wees met wat jy doen.
Over 30 Million Storyboards Created
No Downloads, No Credit Card, and No Login Needed to Try!