Search
  • Search
  • My Storyboards

Unknown Story

Create a Storyboard
Copy this Storyboard
Unknown Story
Storyboard That

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Storyboard Text

  • Lee-Ann van Rensburg. Jy kan maar deurkom.
  • 2.Dit gaan baie goed met my en met juffrou?
  • 1.Middag Lee-Ann, hoe gaan dit met jou vandag?
  • 3.Dit gaan ook goed met my dankie.
  • 2.Ja juffrou, ek weet rerig nie watter vakke ek gaan vat nie en ek stres baie!
  • 1.So, jy is vandag hier om hulp te kry met jou vak keuses, reg?
  • Baie dankie juffrou. Ek het gedink dat ek graag 'n wetenskaplike wil word, maar my ouers wil eintlik he ek moet 'n dokter word, soos my pa. So, nou is ek onseker of ek in my pa se voetspore moet volg of eerder wil doen wat ek graag wil doen nie.
  • 1. Nee wat, Lee-Ann, dit is nie nodig om so te stres nie . Ek sal jou goed help. Se bietjie vir my wat jy eendag wil word, of is jy nog nie seker nie?
  • 2.Ja, juffrou is reg en dit is my grootste droom om 'n wetenskaplike te word maar ek weet nie rerig watter vakke n mens nodig het nie.
  • 1.Lee-Ann ek wil graag weet wat jy eendag wil word en nie wat jou ouers wil he jy moet word nie. As ek een ding vir jou kan leer, dan is dat jy nie moet toelaat dat jou ouers besluit wat jy eendag wil word nie.Dit is jou keuse en ek weet dat jou ouers nogsteeds trots op jou sal wees en jou deur alles sal ondersteun.
  • 2. Reg so Juffrou , maar geen van my vriende neem daardie vakke nie. Hulle almal vat IGO en ons het saam besluit dat ons dit gaan vat.
  • 1. Dit is mos hoekom ek hier is! Dit sal baie goed wees om fisiese wetenskap, wiskunde en biologie te vat, maar dit hang af waarin jy goed is.Ek sal net vir jou ma vra om vir my 'n e-pos met jou punte te stuur,sodat ek kan kyk watter vakke die beste vir jou sal wees.
Over 30 Million Storyboards Created