Unknown Story

Create a Storyboard
Copy this Storyboard
Unknown Story
Storyboard That

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Storyboard Text

  • 2.Ja juffrou is seker reg. Daar was ook van my vriende wat vir my gese het dat ek nie dit moet vat net omdat almal dit vat nie.
  • 1.Jy moet nie dat jou vriende jou so negatief beinvloed nie, want jou vakkeuses is rerig belangrik en jy kan nie net die vakke vat wat jou vriende vat nie.
  • Ja daai vriende is doodreg. Jy moet ook nie dat ander goed soos sosiale media jou keuse negatief beinvloed nie. Daar is kinders wat deur flieks en instagram beinvloed word omdat die werk so lekker op die fotos of tv lyk, maar wat hulle nie sien, is wat agter die skerms plaasvind nie en dat die mense nie regtig gelukkig is nie. Maar dan het hulle reeds die verkeerde keuses gemaak.
  • 2.Ja, dis so waar. Ek het eintlik op sosiale media vir die eerste keer besef dat ek 'n wetenskaplike will word. Ek het vir ''Grey's Anatomy'' gekyk en gesien hoe wonderlik dit is wanneer mens 'n nuwe wetenskaplike ontdekking maak wat mense se lewens kan verander.
  • 1. Sosiale Media is darem nie altyd negatief nie. Dit kan ook 'n positiewe invloed he. Mens kan op sosiale media videos kyk oor vakkeuse wat jou kan help om te kies. Jy kan ook films kyk en beroepe sien wat jy nog nooit gesien het nie. Dalk ontwikkel jy 'n passie daarvoor en kan jy jou vakkeuse volgens dit maak.
  • 2.Ja juffrou, ek maak so.
  • 1.Ek dink jy sal dit baie geniet maar dit gaan harde werk wees. Kan ek dalk net vir jou vra om ook hierdie vorm te voltooi sodat ek 'n beter idee van jou belangstellings kan kry. Ek sal dan binne 2 dae vir jou 'n e-pos stuur met die resultate. Laat ek net gou die boeke skuif sodat jy spasie het.
  • Onthou asseblief om die vrae eerlik en met jou eie belangstellings te voltooi.
  • 2.Baie dankie! Dit sal dan alles wees vir vandag. Ek sal die resultate vir jou ouers stuur. Alle sterkte met jou keuse.
  • 2.Bye juffrou!
  • 1.Bye Lee-Ann.
Over 30 Million Storyboards Created