Ek wil graag my ouma ondervra oor die apartheidsera
Kan ek vir Ouma 'n paar vrae vra oor die Apartheidsera in ons Lan
Ek help graag my kind
Weet Ouma wie Nelson Mandela was?
Natuurlik weet ek wie Nelson Mandela was. hy was die leier van die ANC Politieke party en was vir 27 jaar in die tronk gewees
Ek moet 'n onderhoud voer met 'n persoon wat my kan vertel hoe Apartheid 'n impak om mense se lewens gehad en hoe mense daarop gereageer
Waarom was hy so lank in die tronk.
Hy was die leier van die ANc Politieke Party en het hom beywer om van apartheid ontslae te raak. dit is gesien as 'n bedriging vir ander partye en daarvolgens is hy tronk toe gestuur
Onderhoud met my Ouma oor die apartheidsera
Hoe het Ouma gevoel gedurende die apartheidsera
Dit was nie 'n goeie tyd in ons land nie en dit het baie negatiewe skade veroorsaak wat steeds vandag nog 'n inpak on ons land se Geskiedenis het
Wanneer het Apartheid dan tot 'n einde gekom?
Vrae oor Nelson Mandela
Nelson Mandela is in 1990 vrygelaat uit die tronk en gedurend 1990 en 1994 en FW de Klerk en nelson Mandela begin om samesprekings te hou o Suid-Afrika te lei to 'n demokratiese land waar almal gelyke stemreg kon kry om op 27 April 1994 'n demokratiese verkiesing te kon hou, Die ANC het hierdie verkiesing gewen en Nelson Mandela het on demokratiese leier geword
What is apartheid? Dit waar verskillende mensrasse nie gelyke regte gehad het nie.
Die impak wat Apartheid op mense se lewens gehad het
Die einde van Aparheid
Over 30 Million Storyboards Created
No Downloads, No Credit Card, and No Login Needed to Try!