Ons kan die goed by die skool wegsteek in die stoorkamer onder die saal.Ek is die enigste een met die sleutels.
In die skool aantrekkamer
Julle julle! Ek dink jufrou Conradie 'n renosterstroper is!Sy was op die telefoon met Taiwanese handelaars en hulle het 'n plan bespreek, hulle gaan die goed in die stoorkamer wegsteek. Die plan is dat hulle ’n wildplaas besoek. Die gidse wys waar die renosters is. GPS-koördinate word gestuur en dan gryp die stropers in.
Die groep bespreek die projek wanneer juffrou Lourens vir hulle sê om stil te bly.
In Sheldon se kamer
Marie is in die badkamer waar sy hoor hoe juffrou Conradie oor renosterstropery praat.
In die skoolsaal
Goeie more almal, vandag maak ons die prefekte vir graad sewe bekend.
#160;Sheldon, Johan,Ruben, Shenique, Marie
Marie vertel die groep van Juffrou Conradies beplan om renosters te stroop.
In die skoolsaal
Sheldon word kwaad vir iets op sy foon en gooi dit op die grond.
Die skoolhoof kondig die prefekte vir die jaar aan en almal in die groep word aangekondig.
Juffrou Conradie deel die sertifikate uit toe sy Marie dreig omdat sy weet dat Marie haar in die badkamer gehoor het.
Jy beter jou mond hou Marie of ons sal met jou moet afreken.