Search

Unknown Story

Copy this Storyboard
Unknown Story

Storyboard Text

  • Ek het dit vir jou gegee.
  • waar is dieaftsandbeheerder?
  • Nee, jy het nie
  • Jy is een wat praat. Jy kyk altyd daardie koookprogramme
  • Ek is nou honger. Kan jy vir my 'n toebroodjie maak asseblief?
  • Jy beter die afstandbeheerder wanneer ek klaar is,
  • As jy dit nie hele dag op jou foon gedoen het nie,sal jy 'n betergeheue he
  • Maar dis hoekom my kos so lekker is
  • Nee wk het nie
  • HOEKOM?! WIL JY HE EK MOET HONGER LY?!
  • Jy kan nie jou kos he nie. jy kry die afstandbeheerder
  • Het jy die aftsandbeheer gekry?
  • Vind die afstandbeheerder ek my kookprogramme kan kyk en jou kos kan kry
  • Nancy en haar man, Terry, kyk TV.
  • Eet jy my kos?
  • Kan ek asseblief net my toebroodjie he?
  • Ek is honger. Ek dink ek sal 'n hap vat,
  • Ek is honger en jy vat te lank.
  • Nancy en Terry soek die afstandbeheer.
  • Ek het dit gekry!
  • Maar daar is so min.
  • Wel, jy moes nie die afstandbeheerder verloor het nie, dan het dit so lank geneem om dit gevind.
  • Ek kan nou na my kookprograme kyk! Kom vat jou kos.
  • Nancy het Terry 'n toebroodjiegemaak terwyl hy na die aftsandbeheerder gesoekhet en dit ir hom gebring
  • Maar dit was baie bedompig in die kamer.
  • As jy nie die venster die helle dag oopgehou het nie, sou jy nie so kooud voel nie.
  • Ek voel koud. Kan jy assebief vir my en ekstra kombers bring?
  • Moenie dan kla oor die koue nie.
  • Terry soek al amper 30 minute na die afstandbeheerder. Nancy wil he hy moet dit vinning kry sodat sy nie haar kookproggram mis nie.
  • Nie voor jy die afstandbeheerder kry nie, my kookprogram kom aan en jy weet ek wil dit nie mis ne.
Over 40 Million Storyboards Created
No Downloads, No Credit Card, and No Login Needed to Try!
Storyboard That Family